Leeu mannetjie slaap op wyfie.
Datum:
10 Augustus 2019
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Natuur
Gesien:
601
Gradering:

Leeu mannetjie slaap op wyfie.

Ek het die foto oor die Vrouedag-langnaweek geneem by die Rhino and Lion Nature Reserve, Krugersdorp. Die mannetjie het die wyfieleeu as kussing gebruik. Sy was heeltemal tevreden daarmee.