Islandview
Datum:
1 Oktober 2018
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Natuur
Gesien:
658
Gradering:

Islandview

Ek het baie vroeg, voordat die son opkom, in die Rietvlei Natuurreservaat in Pretoria ingegaan. Die klein eilandjie, Islandview, is in die Rietvleidam. Ek het foto's begin neem van voordat die son op gekom het. Hierdie foto het die mees dramatiese lig gehad.