Oomblik tussen Oupa en Kleindogters
Datum:
29 April 2019
Sender:
Willem Bester
Kategorie:
Troues
Gesien:
2452
Gradering:

Oomblik tussen Oupa en Kleindogters

Ons dogter Annarien is die naweek getroud. Ouma en Oupa kon ongelukkig nie die troue bywoon nie. Ouma was baie siek in die hospitaal. Annarien het besluit om verlede naweek vir Ouma haar rok in die hopsitaal te gaan wys. Oupa en Ouma het hulle trouklere aangetrek. Oupa het dit baie geniet!