Die boek
Datum:
11 Januarie 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Mense
Gesien:
1140
Gradering:

Die boek

Rita Trafford het in 'n boekwinkel in Stellenbosch hierdie dame sien lees. Die skoonmaker het 'n breuk geneem van haar dagtaak, en was gefassineer deur die boek. Rita het gewag tot sy dit terug sit, die boek gaan uithaal, en dit toe vir haar gekoop. Groot vreugde het geheers by altwee dames. #reŽnboogstories