Dagbreek in Afrika
Datum:
20 Julie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Natuur
Gesien:
677
Gradering:

Dagbreek in Afrika

Getaway tydskrif twiet dat dagbreek in Afrika altyd n pragtige tyd is, ongeag die seisoen. Ons dink @jbphoto69 se foto demonstreer hierdie punt uitstekend. Mag jou Maandag mooi dinge inhou.