Mia, die Suid-Afrikaanse ondersteuner.
Datum:
29 September 2018
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Troeteldiere
Gesien:
702
Gradering:

Mia, die Suid-Afrikaanse ondersteuner.

Mia, my kat, het op die Suid-Afrikaanse vlag gesit wat toevallig in my fotografie-ateljee tussen die ateljeeligte was. Ek het die vlag ook op haar gesiggie "geverf" met Photoshop. Seker die harigste ondersteuner wat die Springbokke het.