Huis Vergenoegd, Paarl
Datum:
2 Augustus 2020
Sender:
Wynand Viljoen
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1054
Gradering:

Huis Vergenoegd, Paarl

Aand van 31 Julie - 'n "Kerse van Hoop" funksie is by Huis Vergenoegd gehou. Die aansteek van elke kers was 'n stille gebed vir die veiligheid van elke inwoner en personeellid gedurende hierdie grendeltyd!