Ma en dogters tyd
Datum:
7 Januarie 2019
Sender:
Denise Liebenberg
Kategorie:
Pret
Gesien:
765
Gradering:

Ma en dogters tyd

Was so lekker om n klei treatment saam met my 2 pragtige dogters te doen, Middelste een is Marlize Veenhof, AKA KANDY KANE, Sy moes n revue doen vir loreal
Sy het haar eie youtube kanaal-https://www.youtube.com/user/kandykanemakeup
waar sy make-up lesse gee, sy is ook n makeup artist en het al bekendis gedoen soos Karlien, Juanita en n finalis in mej SA mej Venter.
haar eie blog- http://kandykanelove.blogspot.com/
FB:- https://www.facebook.com/kandykanemakeup/
Sy is nou juis besig met n fitness chalange van Pharma Freak, gaan kyk gerus. Ek is sooo trots op haar.