Kontak Ons

Hierdie vorm moet SLEGS gebruik word as jy 'n navraag het oor RSG se programme of 'n boodskap aan die stasie se bestuurspan wil stuur.

Hierdie boodskap SAL NIE deur die aanbieder in die ateljee gesien word nie. As jy 'n boodskap aan die aanbieder aan diens wil stuur, klik hier.

Jy kan ons kontak deur die onderstaande vorm te voltooi, of klik hier vir RSG Kontaknommers.

* Verpligte velde

Kontakvorm

DIEN IN

Die SAUK en sy radio- en televisiedienste is ondertekenaars van verskeie gedragskodes oor sy uitsendings. As jy 'n klagte het, kan jy dit aan die volgende organsisasies stuur:

  • Vir meer besonderhede oor hoe om 'n klagte in te dien oor programinhoud wat volgens jou nie aan die bepalings van die gedragskode van die Uitsaaiklagtekommissie voldoen nie, gaan na www.bccsa.co.za.
  • Vir meer besonderhede oor hoe om 'n klagte in te dien oor advertensies wat volgens jou nie aan die bepalings van die gedragskode van die Gesagsvereniging vir Reklamestandaarde voldoen nie, gaan na www.asasa.org.za/.
  • Vir meer besonderhede oor hoe om 'n klagte in te dien oor advertensies wat volgens jou nie aan die bepalings van die gedragskode van die Wireless Application Service Providers Association of South Africa voldoen nie, gaan na www.waspa.co.za.

 

Jy kan klagtes oor ander aangeleenthede stuur aan:
Die Bestuurder: Uitsaainakoming
Privaatsak X1
Auckland Park 2006
e-pos : shibambonv@sabc.co.za
Tel: 011-714-2244