Datum:
16 Mei 2017

Paul Mikula - grofsmit

Christelle Webb-Joubert kuier by Hartbeespoort by die kunstenaar Paul Mikula. Hy is ‘n grofsmit wat yster in kuns omskep.