Episode 400!
Datum:
9 Januarie 2017

Episode 400!

Die hele Ratels-groep by die viering van die opname van episode 400: Saskia Pocock (Mienkie) agter haar Pietie Beyers as Lourens, voor by die tafel Christine Voordendyk as Rozanne, links van haar Eswé Bruwer as Andries en links agter hom Ansu Visser as Charmaine. Voor Leon van Nierop (skrywer en regisseur), agter hom Christopher van der Westhuizen as Klaas Vakie, langs Leon is Estel Cronjé as Bankies, agter haar Casper Lourens as Handre, links van Casper is Francois van Rensburg as Vincent en voor hom by die tafel Arno Horn as Ruan.