Jody Hendricks, Stuart Tappen en Deon Schoeman
Datum:
2 Julie 2016
Kategorie:
Rugbyraaiwenners se dag by Emirates Airline Park

Jody Hendricks, Stuart Tappen en Deon Schoeman

RSG en MMS se Rugbyraaikompetisie-wenners Craig Tappen en sy seun, Stuart, het op Saterdag 2 Julie die Superrugbywedstryd tussen die Lions en die Sharks op Emirates Airline Park in Johannesburgb saam RSG se kommentators Deon Schoeman en Jody Hendricks spandeer. Craig en Stuart het  langs die kommentaarspan gesit terwyl hulle die wedstryd uitsaai. Hulle het ook ‘n toer van die Rugbymuseum by die stadion gekry, en is aan die beseerde Lionskaptein Warren Whiteley en die voormalige Springbokloskakel Derrick Hougaard voorgestel.