Die hele span
Datum:
7 Oktober 2015
Kategorie:
RSG se STYL EN GESONDHEID buite-uitsending by Val de Vie-landgoed naby die Paarl

Die hele span

Agter: Danie Niehaus (sanger), dr. Suzette Fourie (kardioloog), Ryk Neethling (Olimpiese swemmer), Lauren Rossouw (stylkonsultant), Muriël Janse van Rensburg (RSG se geleentheidskoördineerder), Albert Combrink (begeleier) en Lynelle Kenned (sanger).

Voor: Marí Hudson (aanbieder van Gesondheid op RSG), Martelize Brink (omroeper) en Magdaleen Krüger (RSG se stasiebestuurder)