Andriëtte Norman
Datum:
9 Augustus 2012

Andriëtte Norman


Die sangeres Andriëtte Norman het op Vrouedag in die Befonk-ateljee gekuier. Sy't met Ivor Price gepraat oor die rol van haar ma, ouma en ander sterk vroue in haar lewe. Sy bly enkellopend, al het 'n luisteraar haar op RSG se SMS-lyn gevra om te trou!