Prof. Eric Holm by Enviro Outreach
Datum:
10 Oktober 2011

Prof. Eric Holm by Enviro Outreach


Prof Eric Holm, bekende entomoloog, besig met n regstreekse onderhoud op Monitor. Die Toyota Enviro Outreach vind vanjaar in die Khosibaai omgewing plaas. Sewentien wetenskaplikes van regoor die land maak DNS monsters bymekaar vir die i- Bol projek (International Barcoding of Life). Monitor saai Maandae, Woensdae en Vrydae onderhoude uit met van die wetenskaplikes op die ekspedisie.