Prof. Eric Holm by Enviro Outreach
Datum:
10 Oktober 2011

Prof. Eric Holm by Enviro Outreach


Die Toyota Enviro Outreach vind vanjaar in die Khosibaai omgewing plaas. Sewentien wetenskaplikes van regoor die land maak DNS monsters bymekaar vir die i- Bol projek (International Barcoding of Life). Monitor saai Maandae, Woensdae en Vrydae onderhoude uit met van die wetenskaplikes op die ekspedisie.