CAN YOU EVER FORGIVE ME?

CAN YOU EVER FORGIVE ME?
LD
CAN YOU EVER FORGIVE ME?
Datum uitgereik: Vrydag 8 Februarie 2019
Regisseur: Marielle Heller

Gradering: 8

‘n Mens skud jou kop in ongeloof as jy hoor wat in CAN YOU EVER FORGIVE ME? gebeur. ‘n Vervalser (uitstekend vertolk deur die Oscar-benoemde Melissa McCarthy) vervals bekendes soos Noel Coward se briewe. Haar geesgenoot en medevervalser (Richard E. Grant) help haar. Die vriendskap tussen hierdie twee rare mense, die vermetelheid waarmee sy die briewe vervals het, en die gevolge van haar dade moet gesien word om met jou brein in ongeloof kontak te maak. Ten spyte van die sterk taalgebruik is dit iets wat jy moet sien. Dit sal met jou kop kierang.

CAN YOU EVER FORGIVE ME?
CAN YOU EVER FORGIVE ME?
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 7)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?