SHOW DOGS

SHOW DOGS
LVPG
SHOW DOGS
Datum uitgereik: Vrydag 6 Julie 2018
Regisseur: Raja Gosnell

Gradering: 3

‘n Rottweiler infiltreer, nes in Miss Congeniality, in SHOW DOGS ‘n skoonheidswedstryd vir honde. Daar ontdek hy dat alles nie pluis is nie. Met pratende honde, dom mense en vlatert-gooi humor, is SHOW DOGS vir die kinders. Ek dink nie Pa en Ma sal applous gee nie, behalwe vir die woorde: THE END. Pas op vir SHOW DOGS!

SHOW DOGS
SHOW DOGS
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 0)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?