BEIRUT

BEIRUT
LVP D
BEIRUT
Datum uitgereik: Vrydag 11 Mei 2018
Regisseur: Brad Anderson

Gradering: 6

BEIRUT is ‘n gesaghebbende en taai spioenasierolprent met Rosamund Pike en Jon Hamm van TV se Mad Men. Dit gaan oor CIA-agente wat ‘n voormalige diplomaat die vreemde moet instuur om die lewe te probeer red van ‘n vriend wat daar agtergebly het, en ontvoer is in Beirut. Daar is aksie, drama, skok, bomme wat ontplof, en dit konsentreer op die Israel / Paletynse konflik. Dit word aanbeveel as spioenasierillers jou kitaar kielie.

BEIRUT
BEIRUT
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 2)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?