DIARY OF A WIMPY KID: THE LONG HAUL

DIARY OF A WIMPY KID: THE LONG HAUL
VPG
DIARY OF A WIMPY KID: THE LONG HAUL
Datum uitgereik: Vrydag 19 Mei 2017
Regisseur: David Bowers

Gradering: 4

As enige van ons tienerdagboeke soos die nuwe DIARY OF A WIMPY KID: THE LONG HAUL gelyk het, het ons streepsuiker gekry en weke lange brandboude gehad. Die fliek is so kru soos ‘n hond wat nie ‘n lamppaal kry nie, en dan jou bene gebnruik om sy besigheid te doen.

Toiletgrappies, mense wat kots, bote wat in swembaddens val, ‘n irriterende troetelvarkie en kinders wat lelik stout is, kenmerk hierdie, die derde rolprent in die reeks. Wees gewaarsku: as jy gril vir platvloersheid en kommingeid, bly ver weg...

DIARY OF A WIMPY KID: THE LONG HAUL
DIARY OF A WIMPY KID: THE LONG HAUL
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 2)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?