 |
| Blitsmening |
 |
|
|
Watter medium gebruik jy die meeste om op die hoogte te bly van die nuus van die dag?
Maandag, 8 Maart 2010
Aantal stemme: 237
Uitslag
| 1. |
Radio
(64%) |
| 2. |
Televisie
(5%) |
| 3. |
Koerante
(4%) |
| 4. |
Internet
(27%) |
| 5. |
Selfoon
(0%) |
|
| Vorige
Blitsmenings |
 |
|
Multichoice ondersoek die moontlikheid van 'n nuwe boeket op DSTV wat pornografie sal uitsaai. Sal jy op so 'n boeket inteken?
Dinsdag, 2 Maart 2010
Aantal stemme: 760
Uitslag
|
| 1. |
Ja
(9%) |
| 2. |
Nee
(91%) |
|
Het jy kaartjies vir die 2010 FIFA Wêreldbeker wedstryde?
Maandag, 22 Februarie 2010
Aantal stemme: 246
Uitslag
|
| 1. |
Ja
(8%) |
| 2. |
Nee
(92%) |
|
Sal jy jou baas vertel as hy/sy 'n slegte bestuurder is?
Maandag, 8 Februarie 2010
Aantal stemme: 180
Uitslag
|
| 1. |
Ja
(51%) |
| 2. |
Nee
(49%) |
|
Is jy midde in 'n skuldkrisis?
Dinsdag, 2 Februarie 2010
Aantal stemme: 156
Uitslag
|
| 1. |
Ja, ek het te veel skuld
(48%) |
| 2. |
Nee, ek betaal my skuld af
(21%) |
| 3. |
Ek koop nie op skuld nie, net met kontant
(31%) |
|
Moet die Reserwebank genasionaliseer word?
Maandag, 25 Januarie 2010
Aantal stemme: 234
Uitslag
|
| 1. |
Ja
(9%) |
| 2. |
Nee
(91%) |
|
Hoe sê mens 2010?
Maandag, 11 Januarie 2010
Aantal stemme: 424
Uitslag
|
| 1. |
Twintig-tien
(89%) |
| 2. |
Twee-duisend-en-tien
(11%) |
|
Hoe het jy 2009 beleef?
Maandag, 4 Januarie 2010
Aantal stemme: 142
Uitslag
|
| 1. |
Dit was wonderlik
(14%) |
| 2. |
Dit was soet-suur
(54%) |
| 3. |
Ek wil dit liewer vergeet
(32%) |
|
Kan jy meer as twee amptelike tale praat?
Maandag, 28 Desember 2009
Aantal stemme: 136
Uitslag
|
| 1. |
Ja
(47%) |
| 2. |
Nee
(40%) |
| 3. |
Nee, maar ek verstaan meer as twee
(12%) |
|
Praat jy suiwer Afrikaans?
Maandag, 21 Desember 2009
Aantal stemme: 144
Uitslag
|
| 1. |
Ja, ek is gesteld daarop
(27%) |
| 2. |
Ek probeer my bes
(64%) |
| 3. |
Nee, dis oudmodies
(9%) |
|
|
|
|
|
Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
17:05-19:00
Regstreekse kommentaar oor die wedstryd tussen die Bulls en die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria.
|
|
Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
19:10-19:50
Regstreekse kommentaar oor die eerste helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.
|
|
Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
20:05-21:00
Regstreekse kommentaar oor die tweede helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 14 Maart
11:30-12:00
Is dit waar is dat die naam Akasia vir die Afrika-spesies afgeskaf gaan word?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 14 Maart
14:15-14:30
Erica Laspe en Cindy-Wigget Barnard vertel van ‘n unieke uitreikprogram waar gestremdes in die landelike gebiede van rolstoele voorsien word.
|
|
RSG Dokumentęr
Donderdag, 18 Maart
21:00-22:00
BOORGATE EN BOEREMUSIEK deur Mariska Spoormaker. Neem 'n boer, 'n blond, 'n ou stamper-boormasjien en 'n pensklavier en dan... dan het jy 'n wenresep vir die beste Boeremusiek.
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 21 Maart
11:30-12:00
Hoe leer vinke nes bou en waarom trek die wyfies soms ’n nes uitmekaar?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 21 Maart
14:15-14:30
Jenny Hendry vertel van die dienste wat die Wes-Kaapse Rehabilitasiesentrum lewer.
|
|
RSG Dokumentęr
Donderdag, 25 Maart
21:00-22:00
WAT AS ...? deur Margot Luyt. Die lewe van die fisiekgestremde is vir baie mense bloot 'n jammerlike liggaam wat hulp nodig het. Die realiteit is egter dat daar binne in daardie liggaam 'n gewone mens is.
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 28 Maart
11:30-12:00
Hoekom is selonsrose giftig vir werweldiere, maar nie vir slakke nie?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 28 Maart
14:15-14:30
Wat is die werklike impak van depressie op die mens en sy omgewing?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 4 April
14:15-14:30
Fanie du Toit gesels met Riaan Naude, ’n sanger van Bloemfontein.
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 11 April
14:15-14:30
Druksere is 'n minder aantreklike onderwerp, maar van uiterste belang in die gesondheidstoestand van diegene wat dit moet hanteer. Fanie du Toit se gas dr. Ernst Scriba van die Wes-Kaapse Rehabilitasie Sentrum.
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 18 April
14:15-14:30
RSG het hom daartoe verbind om deur middel van die progam Leefwêreld van die Gestremde, gestremdes en nie-gestremdes nader aan mekaar te bring. Vandeesweek val die klem op die werksaamhede van Reinhardt’s Place, ‘n tehuis vir intellektueel gestremdes in KwaZulu-Natal.
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 25 April
14:15-14:30
Wat is die impak van beroerte op die mens en sy/haar omgewing?
|
| |
|