 |
| Advertise on RSG |
|
 |
|
| |
|
RSG a modern, progressive Afrikaans public broadcasting
radio station. RSG broadcasts to the Afrikaans
speaking and understanding community in all areas
of SA, boasting an incredible array of transmitters
reaching virtually every corner of the country.
Our audio streaming function via the internet
allows people abroad to tune in to RSG.
The station provides up-to-date news, information
and entertainment to its target audience in the
35 49 year old bracket and secondary audiences
of 16-24 and 50 plus age groups. RSG is the radio
station with the largest LSM 7-10 audience in
South Africa.
Station Format
The basic format is primarily talk, interspersed
with music made up of a blend of soft pop and
rock hits, talk is predominantly Afrikaans, while
the music is approximately 60% English, 40% Afrikaans.
|
|
|
|
|
Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
17:05-19:00
Regstreekse kommentaar oor die wedstryd tussen die Bulls en die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria.
|
|
Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
19:10-19:50
Regstreekse kommentaar oor die eerste helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.
|
|
Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
20:05-21:00
Regstreekse kommentaar oor die tweede helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 14 Maart
11:30-12:00
Is dit waar is dat die naam Akasia vir die Afrika-spesies afgeskaf gaan word?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 14 Maart
14:15-14:30
Erica Laspe en Cindy-Wigget Barnard vertel van ‘n unieke uitreikprogram waar gestremdes in die landelike gebiede van rolstoele voorsien word.
|
|
RSG Dokumentęr
Donderdag, 18 Maart
21:00-22:00
BOORGATE EN BOEREMUSIEK deur Mariska Spoormaker. Neem 'n boer, 'n blond, 'n ou stamper-boormasjien en 'n pensklavier en dan... dan het jy 'n wenresep vir die beste Boeremusiek.
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 21 Maart
11:30-12:00
Hoe leer vinke nes bou en waarom trek die wyfies soms ’n nes uitmekaar?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 21 Maart
14:15-14:30
Jenny Hendry vertel van die dienste wat die Wes-Kaapse Rehabilitasiesentrum lewer.
|
|
RSG Dokumentęr
Donderdag, 25 Maart
21:00-22:00
WAT AS ...? deur Margot Luyt. Die lewe van die fisiekgestremde is vir baie mense bloot 'n jammerlike liggaam wat hulp nodig het. Die realiteit is egter dat daar binne in daardie liggaam 'n gewone mens is.
|
|
Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 28 Maart
11:30-12:00
Hoekom is selonsrose giftig vir werweldiere, maar nie vir slakke nie?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 28 Maart
14:15-14:30
Wat is die werklike impak van depressie op die mens en sy omgewing?
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 4 April
14:15-14:30
Fanie du Toit gesels met Riaan Naude, ’n sanger van Bloemfontein.
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 11 April
14:15-14:30
Druksere is 'n minder aantreklike onderwerp, maar van uiterste belang in die gesondheidstoestand van diegene wat dit moet hanteer. Fanie du Toit se gas dr. Ernst Scriba van die Wes-Kaapse Rehabilitasie Sentrum.
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 18 April
14:15-14:30
RSG het hom daartoe verbind om deur middel van die progam Leefwêreld van die Gestremde, gestremdes en nie-gestremdes nader aan mekaar te bring. Vandeesweek val die klem op die werksaamhede van Reinhardt’s Place, ‘n tehuis vir intellektueel gestremdes in KwaZulu-Natal.
|
|
Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 25 April
14:15-14:30
Wat is die impak van beroerte op die mens en sy/haar omgewing?
|
| |
|