Nou op die lug

Oggendstemming

05:00-06:55

Interaktief

Programme

Blinktand van Bosveldparadys deur Attie Snyman

Blinktand van Bosveldparadys deur Attie Snyman

Dinsdag, Donderdag, Saterdag - 19:10-19:20

Hierdie storie gaan oor ‘n beroemde vlakvark wat in Bosveldparadys woon. Sy naam is Blinktand. Sy pa se naam is Groottand en sy ma s’n Mooitand.