Nou op die lug

Spitstyd

15:00-18:00

Interaktief

Programme

Pip die Perskepit

Pip die Perskepit

Dinsdag, Donderdag, Saterdag - 19:10-19:20

Die verhaal gaan oor ‘n Pip die Perskepit en sy vriende op ‘n boer se plaas, en speel af in verskillende seisoene. Kom lag en huil saam met Pip op die ontdekkingstog van sy lewe. Die stories is vol hartseer, blydskap en baie verrassings.