Programme

Uit protes

Uit protes

Donderdag - 20:30-21:00

Die program neem jou op ‘n musikale reis deur die wêreld en verskillende tydperke in die geskiedenis waar mense deur middel van musiek protes aangeteken het teen maatskaplike en politieke kwelpunte.