Programme

Musiek & Liriek 40

Musiek & Liriek 40

Maandag - 21:10-22:00

Die Musiek-en-liriek-beweging van 1979 het gegroei tot ‘n allermagtige dreuning, en die Rubicon-skeiding geword in oorspronklike Afrikaanse musiek in teenstelling met die vertaalde deuntjies wat desyds aan die orde van die dag was. Vandag, 40 haar later, luister ons na ‘n verskeidenheid substansiële Afrikaanse musiek uit eie bodem van die afgelope vier dekades.