Programme

Genoeg is genoeg!

Genoeg is genoeg!

Maandag - 19:30-20:00

Boelies versuur baie kinders en grootmense se lewe. Dit lyk soms asof daar geen oplossing vir hierdie probleem op skool en daarna is nie. Phil Loots en dr. Rodney praat met skoolhoofde, prefekte, kinders wat slagoffers van boelies was en bekommerde ouers oor die probleem en hoe om dit stop te sit.