Programme

Impak

Impak

Vrydag - 19:30-20:00

'n Opvoedkundige reeks, waar Arehan Brand ondersoek instel na hoe universiteitsnavorsing 'n bydrae lewer tot Suid-Afrika se ontwikkeling. Kwessies wat in die kollig is, sluit in tuberkulose en water- en voedselsekerheid.