Programme

Vroue in harmonie

Vroue in harmonie

Sondag - 10:00-11:00

Daar is lang lyste van vrouekomponiste, maar min van die musiek is gepubliseer of het behoue gebly. In hierdie reeks vier ons die komposisies van vroue van die vroegste tye tot laat in die 19de eeu.