Programme

RSG Skatkis

RSG Skatkis

- -1:-1--1:-1

RSG Skatkis, wat verlede jaar vir die eerste keer aangebied is, is terug op die eter met drie dae van woord en musiek. Die drie dag lange bederf word moontlik gemaak deur ‘n borgskap van die Dagbreek Trust. Dit is van Maandag 12 November tot Woensdag 14 November elke aand van 20:00 tot 22:00 op die lug.