Programme

Grensskuiwers

Grensskuiwers

Sondag - 10:00-11:00

Klassieke crossover-kunstenaars staan met albei voete gemaklik in die klassieke én populêre musiekgenres. Sommige is meer waaghalsig as ander, en sommige musiekliefhebbers is gaande oor die nuwe genre, of nie...