Programme

'n Tweede kans deur Bettina Wijngaard

'n Tweede kans deur Bettina Wijngaard

Woensdag - 20:50-21:00

Mary, ʼn jong vrou op soek na betekenis in haar lewe, vind ontvlugting in drank. Sy word swanger na ʼn kortstondige verhouding, terwyl sy steeds aanhou drink. Later moet sy die moontlikheid dat haar ongebore baba breinskade opgedoen het as gevolg van haar drankmisbruik, in die gesig staar. Met die bystand van ʼn groep sterk vroue, onder wie haar ma, ʼn vriendin, ʼn verpleegster en ʼn berader/mentor, slaag sy daarin om haar keuses te verander. Dit bring haar ook weer nader aan die pa van haar baba Die drama het ten doel om luisteraars in te lig oor fetale-alkoholsindroom en hoe om dit te voorkom.