Programme

Herlaai

Herlaai

Maandag - 21:20-22:10

In die meer as ‘n eeu van die ontwikkeling van populêre musiekgenres, kom daar so elke dan en wan ‘n liedjie uit die pen van ‘n komponis, liedjie- of liriekskrywer wat uitstaan, die hart en verbeelding van die wêreld aangryp. Jacqui January delf in heirdie reeks na verskillende opnames van dieselfde liedjies.