Programme

Jou gesin

Jou gesin

Sondag - 19:00-19:40

Wie is jou gesin? Wat beteken 'n gesin vir jou? Suzaan Steyn kyk na die samestelling van verskillende soorte gesinne, die invloed van buitefaktore op 'n gesin en die invloed wat die onderskeie gesinslede op mekaar het.