Programme

Speeltyd

Speeltyd

Saterdag - 19:30-20:00

Speeltyd help peuters om sin te maak van hulle wêreld. Hulle ontwikkel sosiale en kognitiewe vaardighede om hulleself uit te druk, emosioneel te groei en bou hulle selfvertroue. Versorgers en ouers deel in hulle leerproses deur aktiwiteite saam te doen en saam te speel.