Nou op die lug

Dis Klassiek

21:10-22:00

Interaktief

Programme

Kapityt!

Kapityt!

Saterdag - 22:00-23:00

Wil jy dans? Kom kwêla, vastrap, sokkie, two-step, skoffel én langarm saam met RSG. Ons kapityt op die maat van die beste dansmusiek. Daar's iets vir almal - en dis boonop perfek vir 'n Saterdagaand!