Programme

Takalani Sesame

Takalani Sesame

Dinsdag, Donderdag, Saterdag - 19:10-19:20

Moshe is die aanbieder van Takalani Sesami. Die ateljee is in ‘n boomhuis aan die bo-punt van die straat en vandaar kan hy en sy maats alles sien wat in Takalani Sesami se gemeenskap gebeur.