Nou op die lug

driesestig

14:00-14:45

Interaktief

Programme

TERUG

Leefwêreld van die gestremde

Vorige Programme

Sondag 2 Augustus 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit hoor hoe kwesbare persone en mense met kroniese siektetoestande, substansie-afhanklikheid tydens die Covid-pandemie kan hanteer.

Dr. Kobus Roux
SA Depressie en Angs-groep
0800-55-44-33
0860-111-117
www.sadag.org

Ashley Theron is die bestuurshoof van die AGS Welsyn. Hy vertel van hulle gesin- en kinderversorgingsprojek. Ashley het 24-jarige seun met Downsindroom, en vertel hoe graag hy na Josh Groban en Afrikaanse musikante luister.

Ashley Theron
Waarnemende bestuurshoof
AGS Welsyn
012-753-7940/1
ashleyt@afmwelfare.org.za

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 2 Augustus 2020

Fanie du Toit hoor hoe kwesbare persone en mense met kroniese siektetoestande, substansie-afhanklikheid tydens die Covid-pandemie kan hanteer. Ashley Theron is die bestuurshoof van die AGS Welsyn. Hy vertel van hulle gesin- en kinderversorgingsprojek. Ashley het 24-jarige seun met Downsindroom, en vertel hoe graag hy na Josh Groban en Afrikaanse musikante luister.

Laai die mp3 af (29 289KB)

Sondag 26 Julie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit hoor hoe kwesbare persone en mense met kroniese siekte toestande, vrese en angs tydens die Covid-pandemie kan hanteer.

Dr. Kobus Roux
0800-55-44-33
0860-111-117
www.sadag.org

Jacqui January vind meer uit oor die versorging en  bemagtiging van die versorgers van persone met demensie.

Sean van Wyk
Hoof: Kwaliteit van Lewe
Livewell
083-892-5776

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 26 Julie 2020

Fanie du Toit hoor hoe kwesbare persone en mense met kroniese siekte toestande, vrese en angs tydens die Covid-pandemie kan hanteer. En Jacqui January vind meer uit oor die versorging en bemagtiging van die versorgers van persone met demensie.

Laai die mp3 af (24 006KB)

Sondag 19 Julie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit praat met 'n tolk oor hoe hy persone wat doofblind is by vergaderings insluit, en hoe daar met hulle gekommunikeer word.

Ds. Jan Oberholzer
Geestelike Versorger en tolk
Doofblind SA
communication@deafblindsa.co.za

Jacqui January gesels met die vrou van ‘n visueel gestremde man. Sy vertel van hulle ontmoeting, hulle werk onder blindes en wat sy by haar man leer.

Estelle Martinson
info.enablesa@gmail.com

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 19 Julie 2020

Fanie du Toit praat met 'n tolk oor hoe hy persone wat doofblind is by vergaderings insluit, en hoe daar met hulle gekommunikeer word. Jacqui January gesels met die vrou van ‘n visueel gestremde man. Sy vertel van hulle ontmoeting, hulle werk onder blindes en wat sy by haar man leer.

Laai die mp3 af (24 442KB)

Sondag 12 Julie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit hoor hoe vrywilligers betrokke kan raak om persone met visuele gestremdhede te ondersteun. Hy het ook nuus oor ‘n organisasie wat die insluiting van gestremde persone in die werksplek help verseker.

Stefanie Botha
Innovation for the Blind
023-347-4795

Tarryn Tomlinson  
Human Project
tarryn@thehumanproject.co.za

Jacqui January fokus op Geestesgesondheidsmaand, en kyk na die versorging van persone met demensie.

Santerien Henry
Livewell Bryanston
011-463-8212
Santerien@livewell.care

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 12 Julie 2020

Fanie du Toit hoor hoe vrywilligers betrokke kan raak om persone met visuele gestremdhede te ondersteun. Hy het ook nuus oor ‘n organisasie wat die insluiting van gestremde persone in die werksplek help verseker. Jacqui January fokus op Geestesgesondheidsmaand, en kyk na die versorging van persone met demensie.

Laai die mp3 af (21 876KB)

Sondag 5 Julie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit praat met Stefanie Botha van Innovation for the Blind, wat sedert 1881 persone met visuele gestremdhede en doof-blindes versorg, oor vaardigheidsontwikkeling om persone met dié gestremdhede gereed te kry vir die arbeidsmark.

Stefanie Botha
info@innovationfortheblind.org.
023-347-2745

Jacqui January praat mey ‘n  24-jarige blinde man, wat homself as platejoggie wil vestig. Werkloosheid is een van die uitdagings waarmee hy te kampe het, maar hy werk hard daaraan om sy droom te verwesenlik.

Raees Eezo Kuhn
067-820-8855
Facebook: djeezotheblinddj
eezotheblinddj@gmail.com

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 5 Julie 2020

Fanie du Toit praat met Stefanie Botha van Innovation for the Blind, wat sedert 1881 persone met visuele gestremdhede en doof-blindes versorg, oor vaardigheidsontwikkeling om persone met dié gestremdhede gereed te kry vir die arbeidsmark. Jacqui January praat mey ‘n 24-jarige blinde man, wat homself as platejoggie wil vestig. Werkloosheid is een van die uitdagings waarmee hy te kampe het, maar hy werk hard daaraan om sy droom te verwesenlik.

Laai die mp3 af (20 604KB)

Sondag 28 Junie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit praat met Wilnauman Kondongo, wat ná ‘n motorongeluk, verlam gelaat is. Hy bly positief, en vertel sy storie van aanvaarding en hulp, waar hy kan, aan ander wat deur moeilike tye gaan.

Wilnauman Kondonga
083-281-5350

Jacqui January kyk na innoverende planne van Innovation for the Blind op Worcester om siggestremde persone te bemagtig en daardeur werk te skep.

Lediva Hamman en Sakkie Reid
Innovation for the Blind
ledivia@innovationfortheblind.org
023-347-2745

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 28 Junie 2020

Fanie du Toit praat met Wilnauman Kondongo, wat ná ‘n motorongeluk, verlam gelaat is. Hy bly positief, en vertel sy storie van aanvaarding en hulp, waar hy kan, aan ander wat deur moeilike tye gaan.

Laai die mp3 af (22 375KB)

Sondag 21 Junie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit kyk na die toegangklikheid van basiese middele soos skoon water as deel van die Covid-19-voorsorgmaatreëls, wat uitdagings stel aan mense met gestremdhede tydens die inperking. En Jacqui January gesels met die blindgebore Christo Vorster. Hierdie oud-klavierstemmer vertel van sy leefwêreld van die uitdagings van aanlynaankope tot besoeke aan openbare plekke tydens die inperking.

Brunhild Strauss
Nasionale Vereniging van en vir Persone met Gestremdhede: Namakwaland
FaceBook: Brunhild Strauss

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 21 Junie 2020

Fanie du Toit kyk na die toegangklikheid van basiese middele soos skoon water as deel van die Covid-19-voorsorgmaatreëls, wat uitdagings stel aan mense met gestremdhede tydens die inperking. En Jacqui January gesels met die blindgebore Christo Vorster. Hierdie oud-klavierstemmer vertel van sy leefwęreld van die uitdagings van aanlynaankope tot besoeke aan openbare plekke tydens die inperking.

Laai die mp3 af (22 846KB)

Sondag 14 Junie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit kyk na redelike akkommodasie in die werksplek vir mense met gestremdhede, wat ironies genoeg nou vir baie van ons ‘n uitdaging is, want die werksplek het nou huis toe geskuif.

Erica du Toit
awareness@wcapd.org.za

Jacqui January gesels met ‘n ma en haar seun met spierdistrofie, oor die kwesbaarheid van mense met hierdie siekte vir Covid-19.

Gerda Brown
Spierdistrofiestigting SA
011-472-9703
gmnasional@mdsa.org.za

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 14 Junie 2020

Fanie du Toit kyk na redelike akkommodasie in die werksplek vir mense met gestremdhede, wat ironies genoeg nou vir baie van ons ‘n uitdaging is, want die werksplek het nou huis toe geskuif. En Jacqui January gesels met ‘n ma en haar seun met spierdistrofie, oor die kwesbaarheid van mense met hierdie siekte vir Covid-19.

Laai die mp3 af (20 792KB)

Sondag 7 Junie 2020
16:30-17:00

Fanie du Toit hoor hoe die inperkingsmaatreëls kwesbare mense en mense met gestremdhede beïnvloed t.o.v die lewering van dienste en beskikbaarheid hulpbronne. En Jacqui January praat met mense met gestremdhede op die platteland oor hulle uitdagings.

Marina Clark
Voorsitter: SA Alliansie vir Persone met Gestremdhede
FB: SADA
secretariat@sada.org.za

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 7 Junie 2020

Fanie du Toit hoor hoe die inperkingsmaatreëls kwesbare mense en mense met gestremdhede beďnvloed t.o.v die lewering van dienste en beskikbaarheid hulpbronne. En Jacqui January praat met mense met gestremdhede op die platteland oor hulle uitdagings.

Laai die mp3 af (22 633KB)

Sondag 31 Mei 2020
16:30-17:00

Jacqui January gesels met Divan Engelbrecht, wat ná ‘n motorfietsongeluk sy been verloor het. Hy vertel van die onskatbare waarde van die ondersteuning wat hy van sy ouers en vriende gekry het. Fanie du Toit hoor wat die Nasionale Raad  van en vir persone met Gestremde doen om kwesbare mense en mense met gestremdhede te ondersteun en te bemagtig tydens die coronapandemie.

Therina Wentzel
Nasionale Raad van en vir persone met gestremdhede
Whatsapp: 083-255-6854
therina@ncpd.org.za

Potgooi
Leefwęreld van die gestremde 31 Mei 2020

Jacqui January gesels met Divan Engelbrecht, wat ná ‘n motorfietsongeluk sy been verloor het. Hy vertel van die onskatbare waarde van die ondersteuning wat hy van sy ouers en vriende gekry het. Fanie du Toit hoor wat die Nasionale Raad van en vir persone met Gestremde doen om kwesbare mense en mense met gestremdhede te ondersteun en te bemagtig tydens die coronapandemie.

Laai die mp3 af (20 216KB)