Programme

TERUG

Hoe verklaar jy dit?

Vorige Programme

Sondag 30 April 2017
11:30-12:00

Hoe word vuurvliegies se lig geproduseer? Kom kleurvariante by bosbokke ook voor? Wat is die oorsprong van die yster-oksied in rooi Kalahari-sand? En wat is die verskil tussen ‘n sakspinnekop en ‘n gras-sakspinnekop?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 30 April 2017

Hoe word vuurvliegies se lig geproduseer? Kom kleurvariante by bosbokke ook voor? Wat is die oorsprong van die yster-oksied in rooi Kalahari-sand? En wat is die verskil tussen n sakspinnekop en n gras-sakspinnekop?

Laai die mp3 af (23042KB)

Sondag 23 April 2017
11:30-12:00

Wat is die voor- en nadele van die gebruik van grys water in en om die huis? Hoekom drom miere saam op amandelboompies in die Noord-Kaap? En hoe vertolk ‘n mens weerkaarte?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 23 April 2017

Wat is die voor- en nadele van die gebruik van grys water in en om die huis? Hoekom drom miere saam op amandelboompies in die Noord-Kaap? En hoe vertolk n mens weerkaarte?

Laai die mp3 af (23366KB)

Sondag 16 April 2017
11:30-12:00

Hoe weet voëls waar om kos te vind? Watter spore oor die vroegste mense is reeds in Suid-Afrika gevind? En wat veroorsaak velletsels op walvisse?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 16 April 2017

Hoe weet vols waar om kos te vind? Watter spore oor die vroegste mense is reeds in Suid-Afrika gevind? En wat veroorsaak velletsels op walvisse?

Laai die mp3 af (25905KB)

Sondag 9 April 2017
11:30-12:00

Hoekom is klippe in waterstrome so glad? Wat laat ‘n ringnekpapegaai ‘n Nooienshaarboom opvreet? En wat is die impliksasie van die nuwe klassifikasie van dinousouriërs?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit 9 April 2017

Hoekom is klippe in waterstrome so glad? Wat laat n ringnekpapegaai n Nooienshaarboom opvreet? En wat is die impliksasie van die nuwe klassifikasie van dinousourirs?

Laai die mp3 af (24944KB)

Sondag 2 April 2017
11:30-12:00

Waarom is plaasbotter harder as margarien? Watter invloed het die stadsomgewing op wilde diere se gedrag? En hoekom suig bosluise aan die onderkant van ‘n skilpad se dop vas en nie aan sy bene nie?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 2 April 2017

Waarom is plaasbotter harder as margarien? Watter invloed het die stadsomgewing op wilde diere se gedrag? En hoekom suig bosluise aan die onderkant van n skilpad se dop vas en nie aan sy bene nie?

Laai die mp3 af (24558KB)

Sondag 26 Maart 2017
11:30-12:00

Wat is die voedingswaarde van kos wat in ‘n mikrogolfoond gaar gemaak is? Hoe kry ‘n geitjie sy voete los as hy teen ‘n vertikale oppervlak beweeg? En het diere individuele persoonlikhede, of is hulle gedrag aangeleer?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 26 Maart 2017

Wat is die voedingswaarde van kos wat in n mikrogolfoond gaar gemaak is? Hoe kry n geitjie sy voete los as hy teen n vertikale oppervlak beweeg? En het diere individuele persoonlikhede, of is hulle gedrag aangeleer?

Laai die mp3 af (22061KB)

Sondag 19 Maart 2017
11:30-12:00

Het die heelal ‘n uiteinde, en wat sal ‘n mens sien as jy daar sou uitkom? Hoe ver kan die kommandowurm-mot vlieg om dié plaag so vinnig uit Suid-Afrika se noordelike buurlande oor Noordwes en Limpopo te laat versprei? Watter soort geitjie lê haar eiers in ‘n gat in ‘n metaalhek, en hoekom is daar so baie eiers dat sommige selfs uitval?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 19 Maart 2017

Het die heelal n uiteinde, en wat sal n mens sien as jy daar sou uitkom? Hoe ver kan die kommandowurm-mot vlieg om di plaag so vinnig uit Suid-Afrika se noordelike buurlande oor Noordwes en Limpopo te laat versprei? Watter soort geitjie l haar eiers in n gat in n metaalhek, en hoekom is daar so baie eiers dat sommige selfs uitval?

Laai die mp3 af (25997KB)

Sondag 12 Maart 2017
11:30-12:00

As daar geen slange in Nieu-Seeland is nie, is giftige slange dan hoegenaamd nodig in ‘n ekostelsel? Hoekom word daar sedert 1972 gereeld ‘n skrikkelsekonde by die wêreld se tydhouding gevoeg? En hoekom bloei daar slegs gom uit een doringboom in ‘n groep doringbome?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 12 Maart 2017

As daar geen slange in Nieu-Seeland is nie, is giftige slange dan hoegenaamd nodig in n ekostelsel? Hoekom word daar sedert 1972 gereeld n skrikkelsekonde by die wreld se tydhouding gevoeg? En hoekom bloei daar slegs gom uit een doringboom in n groep doringbome?

Laai die mp3 af (23166KB)

Sondag 5 Maart 2017
11:30-12:30

Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 5 Maart 2017

Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.

Laai die mp3 af (52451KB)

Sondag 26 Februarie 2017
11:30-12:00

Wat veroorsaak die lig van die Noorder- en Suiderligte? Wat het van Mars se atmosfeer geword? Hoekom is boorgatwater skoon en nie modderig nie? En hoekom verswak ‘n vlak boorgat se waterlewering na ‘n hewige donderstorm?

Potgooi
Hoe verklaar jy dit? 26 Februarie 2017

Wat veroorsaak die lig van die Noorder- en Suiderligte? Wat het van Mars se atmosfeer geword? Hoekom is boorgatwater skoon en nie modderig nie? En hoekom verswak n vlak boorgat se waterlewering na n hewige donderstorm?

Laai die mp3 af (21804KB)