Nou op die lug

Sondagjoernaal

07:00-08:00

Interaktief

Programme

TERUG

Koffer in Berlyn

Vorige Programme

Donderdag 9 Julie 2020
met
22:00-22:30

In die tweede aflewering van ons herhalingsreeks oor die kabaret, gesels Hennie Aucamp oor die komponis en teksskrywer, Cole Porter.

Donderdag 2 Julie 2020
met
22:00-22:30

'n Heruitsending van ‘n vroeëre programreeks oor die kabaret. Hennie Aucamp het destyds hierdie reeks van onskatbare waarde, vir RSG verwerk en aangebied. Aucamp het twee reekse programme opgeneem oor die ontwikkeling van die kabaret as kunsvorm tydens, en tussen die twee Wêreldoorloë. Hy het opnames wat glad nie meer in die handel of argiewe beskikbaar is nie, gebruik ter illustrasie.