Nou op die lug

Oggendstemming

05:00-06:30

Interaktief

Programme

TERUG

Klankbaan

Vorige Programme

Sondag 5 April 2020
10:00-11:00

Ons sluit af met die klankbaan van Batman: The Dark Knight en ‘n paar van my gunsteling klankbane soos Out of Africa en The Oden Line.

Sondag 29 Maart 2020
10:00-11:00

Luister na die temas uit Jurassic Park en The Immitation Game en Portrait of Lady.

Sondag 22 Maart 2020
10:00-11:00

Luister na ‘n paar TV-reeksklankbane soos The Crown, Victoria en Downton Abbey asook Indiana Jones en musiek uit die rolprent Sulley.

Sondag 15 Maart 2020
10:00-11:00

Luister na tekenprent-klankbane en musiekblyspele soos Into the Woods en Good morning uit Singing in the rain.

Sondag 23 Februarie 2020
10:00-11:00

Luister na What’s This? uit The Nightmare before Christmas en When you believe uit The Prince of Egypt.

Sondag 16 Februarie 2020
10:00-11:00

Luister na Europese rolprentklankbane soos Il Postino, Cinema Paradiso en Amelie.

Sondag 9 Februarie 2020
10:00-11:00

Luister na klankbane uit rolprente wat genomineer is vir 'n Oscar.

Sondag 2 Februarie 2020
10:00-11:00

Luister na klankbane uit rolprente wat oor die jare genomineer is vir beste rolprent by die Oscars, soos An American In Paris, Lawrence of Arabia en Braveheart.

Sondag 26 Januarie 2020
10:00-11:00

Luister na klassieke musiek, wat in rolprente soos The Tree of Life en Platoon gebruik is, asook TV-advertensie en rekenaarspeletjie-klankbane.

Sondag 12 Januarie 2020
10:00-11:00

Ons het ‘n afspraak met James Bond met twee bekende snitte uit hierdie populêre spioenfranchise. Ons luister ook na klankbane uit rolprente met bekende dialoog.