Programme

TERUG

driesestig

Vorige Programme

Woensdag 21 Augustus 2019
14:00-14:45

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Potgooi
Braai sonder vleis

Adele Maartens gee vir Johan Rademan en Martelize Brink vegetariese voorstelle vir n braai sonder vleis.

Laai die mp3 af (9796KB)

Hommeltuie in die rolprentbedryf

Regardt van den Berg vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hommeltuie in die filmbedryf gebruik word.

Laai die mp3 af (11710KB)

Hommeltuie en die wet

Prokureur Jonathan le Riche vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat die wet oor hommeltuie en privaatheid s.

Laai die mp3 af (10599KB)

Woensdag 21 Augustus 2019
12:00-13:00

Dinsdag 20 Augustus 2019

Basil May

Basil May is 'n bekende in onderwyskringe, en was n rektor by n onderwyskollege. Hy en Haidee Muller gesels oor hoe die lewe sy draaie geloop het, en hoe hy voel oor onderwyskolleges wat gesluit is. Desjare het Haidee se pa vir Basil n staanklok gemaak, en Haidee hoor of daai klok nog stap.

Laai die mp3 af (7485KB)

Middel teen stompkopkewer

Piet Meyer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die middel wat ontwikkel is om die aanslag van die stompkopkewer op bome te help afweer.

Laai die mp3 af (7994KB)

Angstige troeteldiere

Veearts dr. Ingrid de Wet gesels oor angstigheid by troeteldiere.

Laai die mp3 af (13823KB)

Maandag 19 Augustus 2019

Met 'n handfiets van Luderitz tot Agulhas

Normie Eckard vertel vir Martelize Brink van sy rit van 1,700km met n handfiets vanaf Luderitz tot by Agulhas. Eric Nefdt draf saam in n Spidermanpak. Hulle doen dit om die fokus op orgaanskenking te plaas.

Laai die mp3 af (11130KB)

SA vrou klim 50 pieke in Afrika

Karen Hauptfleisch vertel vir Martelize Brink hoe sy die hoogste pieke in 50 Afrikalande geklim het. Sy is die eerste Suid-Afrikaner wat dit kon doen, en slegs die derde persoon ter wreld.

Laai die mp3 af (12714KB)

Sal jy 160km agter jou haarkapper aanry?

Mariska Spoormaker het gaan saamtrap op n fietstoer deur Namakwaland, en toe ontmoet sy in die omstreke van Pofadder n vrou wat 160km agter haar aankapper aanry! Sy is Glenda Goosen, boervrou van die dadelplaas Klein Pella langs die Oranjerivier. Sy vertel hoe sy by hierdie woenstyangtige wreld aangepas het.

Laai die mp3 af (9329KB)

Vrydag 16 Augustus 2019

Die kwik styg 16 Augustus 2019

Veldbrande kom al hoe meer voor weens meer hittegolwe en minder water. Lizma van Zyl gesels met Louise Wessels van Greater Overberg Fire Protection Association oor die groot rol wat di organisasie speel om mense in die streek te beveilig. Sy gee ook handige wenke oor hoe ons onsself en ons eiendom teen brande kan beskerm.

Laai die mp3 af (7553KB)

Bolivi

Jacques de Wet vertel vir Martelize Brink van sy reis deur Bolivi.

Laai die mp3 af (13880KB)

Openbare verlowings

Verhoudingsterapeut Louis Venter gesels met Martelize Brink oor verloofraak in die openbaar.

Laai die mp3 af (6210KB)

Donderdag 15 Augustus 2019

Stigting vir Orgaanskenkers

Jooste Vermeulen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Stigting vir Orgaanskenkers se projekte.

Laai die mp3 af (12182KB)

Strandskoonmaakdag

Plastiek speel n baie belangrike rol in ons alledaagse lewe. Dit is egter 'n groot besoedelinsgprobleem wat groot skade op land en in die oseane aanrig. As dit nie herwin word nie, word dit afval, wat nie maklik deur natuurlike prosesse afgebreek kan word nie. Dit stel ook giftige gas vry wanneer dit verbrand word. Plastiek SA hou elke jaar n strandskoonmaak-inisiatief en nooi almal, selfs al bly jy nie naby die see nie, om hieraan deel te neem.

Laai die mp3 af (6518KB)

Die internet en mensehandel

Nadine Blom vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van mensehandel, en die rol wat sosiale media en aanlynspeletjies daarin speel.

Laai die mp3 af (14161KB)