Programme

TERUG

Skrywers en musiek

Vorige Programme

Donderdag 4 Julie 2019
20:30-21:00

Harry Kalmer praat met die Johannesburgse skrywer Kleinboer, oftewel Fanie de Villiers, oor die musiek waarna hy graag luister.
Kleinboer is die skrywer van onder meer Kontrei en Werfsonde.