Programme

TERUG

Die avonture van Bibberbobbejaantjie

Vorige Programme

Sondag 16 Desember 2018
met
18:10-18:20

In die pampoenland: Bibber leer ‘n dure les in die pampoenland.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 16 Desember 2018

In die pampoenland: Bibber leer n dure les in die pampoenland.

Laai die mp3 af (8706KB)

Sondag 9 Desember 2018
met
18:10-18:20

Die spookspelonk: Die bobbejane kry warm, en besluit om iewers te gaan speel waar dit koeler is.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 9 Desember 2018

Die spookspelonk: Die bobbejane kry warm, en besluit om iewers te gaan speel waar dit koeler is.

Laai die mp3 af (9981KB)

Sondag 2 Desember 2018
met
18:10-18:20

Toetsie, die deftige bobbejaantjie: Toetsie dink sy is beter as almal, en hulle leer haar ‘n les.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 2 Desember 2018

Toetsie, die deftige bobbejaantjie: Toetsie dink sy is beter as almal, en hulle leer haar n les.

Laai die mp3 af (9114KB)

Sondag 25 November 2018
met
18:10-18:20

Borrels is siek: Borrels is siek, en Slungel maak ‘n plan om hom gesond te kry

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 25 November 2018

Borrels is siek: Borrels is siek, en Slungel maak n plan om hom gesond te kry.

Laai die mp3 af (10431KB)

Sondag 18 November 2018
met
18:10-18:20

Die Groot boomklim: Bibber neem deel aan ‘n boomklimkompetisie.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 18 November 2018

Die Groot boomklim: Bibber neem deel aan n boomklimkompetisie.

Laai die mp3 af (9463KB)

Sondag 11 November 2018
met
18:10-18:20

Trieks loop weg: Trieks loop weg van die trop af.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 11 November 2018

Trieks loop weg: Trieks loop weg van die trop af.

Laai die mp3 af (10029KB)

Sondag 4 November 2018
met
18:10-18:20

Die Boskonsert: Daar word konsert gehou, en al die diere is bymekaar.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 4 November 2018

Die Boskonsert: Daar word konsert gehou, en al die diere is bymekaar.

Laai die mp3 af (8912KB)

Sondag 28 Oktober 2018
met
18:10-18:20

Die drie Samaritane: Trieks en Slingel gaan soek maroelas. Hulle red vir Wikkel in die proses.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 28 Oktober 2018

Die drie Samaritane: Trieks en Slingel gaan soek maroelas. Hulle red vir Wikkel in die proses.

Laai die mp3 af (9115KB)

Sondag 21 Oktober 2018
met
18:10-18:20

Trieksie maak moles: Trieksie jaag almal op hol met ‘n vals alarm.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 21 Oktober 2018

Trieksie maak moles: Trieksie jaag almal op hol met n vals alarm.

Laai die mp3 af (8322KB)

Sondag 14 Oktober 2018
met
18:10-18:20

Wat hang om jou nek? - Bibber, Trieks en Slingel maak vir Boela en Breker skrik.

Potgooi
Bibberbobbejaantjie 14 Oktober 2018

Wat hang om jou nek? - Bibber, Trieks en Slingel maak vir Boela en Breker skrik.

Laai die mp3 af (8869KB)