Nou op die lug

Nic se goed

12:00-13:00

Interaktief

Programme

TERUG

Laat ons sing

Vorige Programme

Sondag 31 Mei 2020
18:10-18:30

Luister a Laurika Rauch se Die Donker uitgevoer deur die Stellebosch Universiteitskoor, en die Onse Vader uitgevoer in Afrikaans deur ‘n Amerikaanse koor.

Sondag 24 Mei 2020
18:10-18:30

Luister na Over the rainbow uigevoer deur die Mormoonse Tabernakelkoor en die tema van Les Choristes.

Sondag 17 Mei 2020
18:10-18:30

Luister na Hallelujah deur Leonard Cohen en The Rose uitgevoer deur die King’s Singers.

Sondag 10 Mei 2020
18:10-18:30

Luister na Memory uit Cats, uitgevoer deur Collabro, asook Franz Biebl se Ave Maria, uitgevoer deur Voces8.

Sondag 3 Mei 2020
18:10-18:30

Luister na Stars uitgevoer deur Varsity Voices en Only in Sleep deur die Trinity College Koor.

Sondag 26 April 2020
18:10-18:30

Luister na Voctave se uitvoering van ‘n Bells of Notre Dame en Carol of the bells-keurspel, ‘n nuwe werk deur Eric Whitacre genaamd Child of Wonder, Gabriel Faure se Requiem in d mineur en Peter Hollens se verwerking van Dance of the sugar plum fairy.

Sondag 19 April 2020
18:10-18:30

Luister na You do not walk alone deur Elaine Hagenberg, An Irish Blesssing deur die Grex Vocaliste, Swing Low, Sweet Chariot uitgevoer deur die Moses Hogan Sangers en asook Immolation uit die rolprent Schindler’s List.

Sondag 12 April 2020
18:10-18:30

Luister na John Taverner se Song for Athene en My lord has come deur Will Todd.

Sondag 5 April 2020
18:10-18:30

Luister Be Still my Soul uitgevoer deur Eclipse 6, Awesome God deur die a capella groep Glad, Beethoven se Missa Solemnis en ‘n snit uit die klankbaan van die TV-reeks Chernobyl uitgevoer deur die Homin Lviv Munisipale Koor.

Sondag 29 Maart 2020
18:20-18:30

Luister na die Cantus Vocal Ensemble se Finlandia tradisionele lied asook The secret of Life van Santiago Veros.