Interaktief

Programme

TERUG

RSG Skatkis

Vorige Programme

Woensdag 4 Desember 2019
20:00-21:00

Met Mike (Zi Ning) Wang

Die dertienjarige klavier-wonderkind Mike Wang was verlede jaar die algehele wenner van die Hennie Joubert-klavierkompetisie en het ook weggestap met drie spesiale pryse: die vertolking van ‘n prelude en fuga van J.S. Bach, die beste voordrag van ‘n virtuose étude, sowel as die beste voordrag van ‘n Suid-Afrikaanse komposisie. Hy is ‘n graad 7-leerling by die Hendrik Louw Primêre Skool in die Strand en ‘n student van Mario Nell. Wang het reeds op vyfjarige ouderdom met klavierlesse begin. Hy het ook in 2017 die SAMRO Hubert van der Spuy-kompetisie gewen.

Regstreeks voor ‘n gehoor opgeneem met Mariëtta Kruger as gasvrou

Potgooi
DEURnis 5 Winkelpop deur Braam van der Vyver

Volgens Doon was dit liefde met die eerste oogopslag. Hy kon net nie ophou kyk na die beeldskone Nina nie. Elke week in n ander ontwerpersuitrusting. Soms net in haar onderklere. Doon besef die tyd is nou ryp om vir Nina sy huis te gaan wys, maar om dit te kan doen, moet Hendri saam. As hy nie saamgaan nie, kan hy gaan klik. En dan gaan die hel losbars. Maar wie is die geheimsinnige Nina en wat weet Hendri wat ons nie mag weet nie?

Laai die mp3 af (21453KB)

Voetsoldaat van die vers

Clinton V. du Plessis, 'n syfersmid van Cradock, is een van ons mees onderskatte digters. 'n Digter wat die lot van die gewone man en vrou op toeganklike en deernisvolle wyse verwoord. Die bundel, Verslag, word deur die dikwels miskende digter as sy swanesang beskryf nadat hy vier dekades gelede met n vers in die tydskrif, Patrys, gedebuteer het. Luister na van die mooiste gedigte uit Du Plessis se oeuvre, en veral uit hierdie tiende bundel, voorgelees deur Dean Balie en Cantona James. Kom vind ook meer uit oor hierdie "onderskatte voetsoldaat van die Afrikaanse lettere": die kronkelende lewenspad, die amper uitgebrande kers, die spoorlyn, die doringdraad, die gebreekte glasbottel en uiteindelik die volledige katastrofie van die lewe.

Laai die mp3 af (26119KB)

Woensdag 4 Desember 2019
19:30-20:00

Met Tiaan Slabbert & Ben Pienaar

Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen

Volgens Doon was dit liefde met die eerste oogopslag. Hy kon net nie ophou kyk na die beeldskone Nina nie. Elke week in ‘n ander ontwerpersuitrusting. Soms net in haar onderklere. Doon besef die tyd is nou ryp om vir Nina sy huis te gaan wys, maar om dit te kan doen, moet Hendri saam. As hy nie saamgaan nie, kan hy gaan klik. En dan gaan die hel losbars. Maar wie is die geheimsinnige Nina en wat weet Hendri wat ons nie mag weet nie?

Regie: Christelle Webb-Joubert

Potgooi
DEURnis 5 Winkelpop deur Braam van der Vyver

Volgens Doon was dit liefde met die eerste oogopslag. Hy kon net nie ophou kyk na die beeldskone Nina nie. Elke week in n ander ontwerpersuitrusting. Soms net in haar onderklere. Doon besef die tyd is nou ryp om vir Nina sy huis te gaan wys, maar om dit te kan doen, moet Hendri saam. As hy nie saamgaan nie, kan hy gaan klik. En dan gaan die hel losbars. Maar wie is die geheimsinnige Nina en wat weet Hendri wat ons nie mag weet nie?

Laai die mp3 af (21453KB)

Voetsoldaat van die vers

Clinton V. du Plessis, 'n syfersmid van Cradock, is een van ons mees onderskatte digters. 'n Digter wat die lot van die gewone man en vrou op toeganklike en deernisvolle wyse verwoord. Die bundel, Verslag, word deur die dikwels miskende digter as sy swanesang beskryf nadat hy vier dekades gelede met n vers in die tydskrif, Patrys, gedebuteer het. Luister na van die mooiste gedigte uit Du Plessis se oeuvre, en veral uit hierdie tiende bundel, voorgelees deur Dean Balie en Cantona James. Kom vind ook meer uit oor hierdie "onderskatte voetsoldaat van die Afrikaanse lettere": die kronkelende lewenspad, die amper uitgebrande kers, die spoorlyn, die doringdraad, die gebreekte glasbottel en uiteindelik die volledige katastrofie van die lewe.

Laai die mp3 af (26119KB)

Woensdag 4 Desember 2019
19:00-19:30

Met Clinton V. du Plessis en Dean Balie asook Cantona James as voorlesers

Saamgestel en aangebied deur Frieda van den Heever

Clinton V. du Plessis, 'n syfersmid van Cradock, is een van ons mees onderskatte digters. 'n Digter wat die lot van die gewone man en vrou op toeganklike en deernisvolle wyse verwoord. Die bundel, Verslag, word deur die dikwels miskende digter as sy swanesang beskryf nadat hy vier dekades gelede met ‘n vers in die tydskrif, Patrys, gedebuteer het. Luister na van die mooiste gedigte uit Du Plessis se oeuvre, en veral uit hierdie tiende bundel, voorgelees deur Dean Balie en Cantona James. Kom vind ook meer uit oor hierdie "onderskatte voetsoldaat van die Afrikaanse lettere": die kronkelende lewenspad, die amper uitgebrande kers, die spoorlyn, die doringdraad, die gebreekte glasbottel en uiteindelik die volledige katastrofie van die lewe.

Potgooi
DEURnis 5 Winkelpop deur Braam van der Vyver

Volgens Doon was dit liefde met die eerste oogopslag. Hy kon net nie ophou kyk na die beeldskone Nina nie. Elke week in n ander ontwerpersuitrusting. Soms net in haar onderklere. Doon besef die tyd is nou ryp om vir Nina sy huis te gaan wys, maar om dit te kan doen, moet Hendri saam. As hy nie saamgaan nie, kan hy gaan klik. En dan gaan die hel losbars. Maar wie is die geheimsinnige Nina en wat weet Hendri wat ons nie mag weet nie?

Laai die mp3 af (21453KB)

Voetsoldaat van die vers

Clinton V. du Plessis, 'n syfersmid van Cradock, is een van ons mees onderskatte digters. 'n Digter wat die lot van die gewone man en vrou op toeganklike en deernisvolle wyse verwoord. Die bundel, Verslag, word deur die dikwels miskende digter as sy swanesang beskryf nadat hy vier dekades gelede met n vers in die tydskrif, Patrys, gedebuteer het. Luister na van die mooiste gedigte uit Du Plessis se oeuvre, en veral uit hierdie tiende bundel, voorgelees deur Dean Balie en Cantona James. Kom vind ook meer uit oor hierdie "onderskatte voetsoldaat van die Afrikaanse lettere": die kronkelende lewenspad, die amper uitgebrande kers, die spoorlyn, die doringdraad, die gebreekte glasbottel en uiteindelik die volledige katastrofie van die lewe.

Laai die mp3 af (26119KB)

Dinsdag 3 Desember 2019
21:20-22:00

Met Dolf van Niekerk en Hans Strydom (voorleser)

Saamgestel en aangebied deur Ina Strydom

Die veelsydige en veelbekroonde Dolf van Niekerk het vanjaar 90 jaar oud geword. Die stukke van die legkaart van sy lewe sluit onder meer sy loopbaan as omroeper en radiodramaturg in; sy loopbaan in die Departement van Landbou; sy doktorsgraad in die filosofie, en as voorloper en vernuwer in die letterkunde, is hy deel van die Sestigers. Uit sy pen verskyn poësie, prosa en drama. Onlangs is sy jeugherinneringe in ‘n bundel vervat met die titel Legkaart van ‘n jong lewe wat dié kort huldigingsprogram geïnspireer het. Kom “luisterkuier” na voorlesings en vertellings oor van die invloede en indrukke wat die legkaart van sy lewe vorm.

Potgooi
DEURnis 3 Toets deur Johann Smith

Jana bied ekstra klasse vir n leerder aan. Die onderwys is n roeping en onderwysers maak groot opofferings. Hulle motiveer en inspireer. Maar soms is dit wat n onderwyseres kan bied, nie goed genoeg nie. En dan tuimel die hele kaartehuis ineen.

Laai die mp3 af (18716KB)

DEURnis 4 Net deur Henque Heymans

n Sweefstokarties maak gereed vir sy heel laaste optrede. Karl was die land se heel voorste en gewildste kunstenaar in hierdie ysere dissipline. Tot tien jaar gelede... Vandag probeer hy wr dieselfde toertjie, sowat twintig meter bokant die grond en sonder n net. Hy word egter kort voor sy optrede deur iemand besoek wat hom met sy verlede konfronteer.

Laai die mp3 af (18416KB)

Stukkies in die legkaart van die lewe

Die veelsydige en veelbekroonde Dolf van Niekerk het vanjaar 90 jaar oud geword. Die stukke van die legkaart van sy lewe sluit onder meer sy loopbaan as omroeper en radiodramaturg in; sy loopbaan in die Departement van Landbou; sy doktorsgraad in die filosofie, en as voorloper en vernuwer in die letterkunde, is hy deel van die Sestigers. Uit sy pen verskyn posie, prosa en drama. Onlangs is sy jeugherinneringe in n bundel vervat met die titel Legkaart van n jong lewe wat di kort huldigingsprogram genspireer het. Kom luisterkuier na voorlesings en vertellings oor van die invloede en indrukke wat die legkaart van sy lewe vorm.

Laai die mp3 af (35363KB)

Dinsdag 3 Desember 2019
20:00-21:10

Regstreeks uit Ateljee M1 by die SAUK in Johannesburg

Met Schalk Joubert (regisseur), Louis Mhlanga, Loki Rothman, Mauritz Lotz, Albert Frost, Guy Buttery en Kevin Gibson (slaginstrumente)

Ses van Suid-Afrika se voorste en bekroonde kitaarspelers deel ‘n verhoog om die snare na nuwe hoogtes te voer. Met die hulp van die slaginstrumentalis Kevin Gibson gaan die sesstuks vingervirtuoiste van hul eie komposisies speel asook al tokkelend met mekaar in gesprek tree. Verwag van Nico Carstens tot ‘n opruiende Afrika-treffer in hierdie eiesoortige konsert. ‘n Eerste vir radio met Ettienne Ludick as die seremoniemeester.

Potgooi
DEURnis 3 Toets deur Johann Smith

Jana bied ekstra klasse vir n leerder aan. Die onderwys is n roeping en onderwysers maak groot opofferings. Hulle motiveer en inspireer. Maar soms is dit wat n onderwyseres kan bied, nie goed genoeg nie. En dan tuimel die hele kaartehuis ineen.

Laai die mp3 af (18716KB)

DEURnis 4 Net deur Henque Heymans

n Sweefstokarties maak gereed vir sy heel laaste optrede. Karl was die land se heel voorste en gewildste kunstenaar in hierdie ysere dissipline. Tot tien jaar gelede... Vandag probeer hy wr dieselfde toertjie, sowat twintig meter bokant die grond en sonder n net. Hy word egter kort voor sy optrede deur iemand besoek wat hom met sy verlede konfronteer.

Laai die mp3 af (18416KB)

Stukkies in die legkaart van die lewe

Die veelsydige en veelbekroonde Dolf van Niekerk het vanjaar 90 jaar oud geword. Die stukke van die legkaart van sy lewe sluit onder meer sy loopbaan as omroeper en radiodramaturg in; sy loopbaan in die Departement van Landbou; sy doktorsgraad in die filosofie, en as voorloper en vernuwer in die letterkunde, is hy deel van die Sestigers. Uit sy pen verskyn posie, prosa en drama. Onlangs is sy jeugherinneringe in n bundel vervat met die titel Legkaart van n jong lewe wat di kort huldigingsprogram genspireer het. Kom luisterkuier na voorlesings en vertellings oor van die invloede en indrukke wat die legkaart van sy lewe vorm.

Laai die mp3 af (35363KB)

Dinsdag 3 Desember 2019
19:30-20:00

Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen

Met Ben Pienaar & Juanita de Villiers

‘n Sweefstokarties maak gereed vir sy heel laaste optrede. Karl was die land se heel voorste en gewildste kunstenaar in hierdie ysere dissipline. Tot tien jaar gelede... Vandag probeer hy wéér dieselfde toertjie, sowat twintig meter bokant die grond en sonder ‘n net. Hy word egter kort voor sy optrede deur iemand besoek wat hom met sy verlede konfronteer.

Regie: Christelle Webb-Joubert

Potgooi
DEURnis 3 Toets deur Johann Smith

Jana bied ekstra klasse vir n leerder aan. Die onderwys is n roeping en onderwysers maak groot opofferings. Hulle motiveer en inspireer. Maar soms is dit wat n onderwyseres kan bied, nie goed genoeg nie. En dan tuimel die hele kaartehuis ineen.

Laai die mp3 af (18716KB)

DEURnis 4 Net deur Henque Heymans

n Sweefstokarties maak gereed vir sy heel laaste optrede. Karl was die land se heel voorste en gewildste kunstenaar in hierdie ysere dissipline. Tot tien jaar gelede... Vandag probeer hy wr dieselfde toertjie, sowat twintig meter bokant die grond en sonder n net. Hy word egter kort voor sy optrede deur iemand besoek wat hom met sy verlede konfronteer.

Laai die mp3 af (18416KB)

Stukkies in die legkaart van die lewe

Die veelsydige en veelbekroonde Dolf van Niekerk het vanjaar 90 jaar oud geword. Die stukke van die legkaart van sy lewe sluit onder meer sy loopbaan as omroeper en radiodramaturg in; sy loopbaan in die Departement van Landbou; sy doktorsgraad in die filosofie, en as voorloper en vernuwer in die letterkunde, is hy deel van die Sestigers. Uit sy pen verskyn posie, prosa en drama. Onlangs is sy jeugherinneringe in n bundel vervat met die titel Legkaart van n jong lewe wat di kort huldigingsprogram genspireer het. Kom luisterkuier na voorlesings en vertellings oor van die invloede en indrukke wat die legkaart van sy lewe vorm.

Laai die mp3 af (35363KB)

Dinsdag 3 Desember 2019
19:00-19:30

Met Roché van Blerk en Tiaan Slabbert

Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen

Jana bied ekstra klasse vir ‘n leerder aan. Die onderwys is ‘n roeping en onderwysers maak groot opofferings. Hulle motiveer en inspireer. Maar soms is dit wat ‘n onderwyseres kan bied, nie goed genoeg nie. En dan tuimel die hele kaartehuis ineen.

Regie: Christelle Webb-Joubert

Potgooi
DEURnis 3 Toets deur Johann Smith

Jana bied ekstra klasse vir n leerder aan. Die onderwys is n roeping en onderwysers maak groot opofferings. Hulle motiveer en inspireer. Maar soms is dit wat n onderwyseres kan bied, nie goed genoeg nie. En dan tuimel die hele kaartehuis ineen.

Laai die mp3 af (18716KB)

DEURnis 4 Net deur Henque Heymans

n Sweefstokarties maak gereed vir sy heel laaste optrede. Karl was die land se heel voorste en gewildste kunstenaar in hierdie ysere dissipline. Tot tien jaar gelede... Vandag probeer hy wr dieselfde toertjie, sowat twintig meter bokant die grond en sonder n net. Hy word egter kort voor sy optrede deur iemand besoek wat hom met sy verlede konfronteer.

Laai die mp3 af (18416KB)

Stukkies in die legkaart van die lewe

Die veelsydige en veelbekroonde Dolf van Niekerk het vanjaar 90 jaar oud geword. Die stukke van die legkaart van sy lewe sluit onder meer sy loopbaan as omroeper en radiodramaturg in; sy loopbaan in die Departement van Landbou; sy doktorsgraad in die filosofie, en as voorloper en vernuwer in die letterkunde, is hy deel van die Sestigers. Uit sy pen verskyn posie, prosa en drama. Onlangs is sy jeugherinneringe in n bundel vervat met die titel Legkaart van n jong lewe wat di kort huldigingsprogram genspireer het. Kom luisterkuier na voorlesings en vertellings oor van die invloede en indrukke wat die legkaart van sy lewe vorm.

Laai die mp3 af (35363KB)

Maandag 2 Desember 2019
21:30-22:00

Met Juanita de Villiers & Jacques Adriaanse

Vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen

Sonja werk al vir agt jaar lank in Potchefstroom se gastehuise. Haar ouers dink sy swot met prestasiebeurse, en stuur steeds elke maand  sakgeld. Volgens haar studeer sy menslike bewegingskunde. Daar is baie dinge wat sy vir haarself hou. Tot sy saam met iemand in ‘n gastehuis begin drink... Toé begin sy praat. Slegs vir volwassenes.

Regie: Christelle Webb-Joubert

Potgooi
DIE SUSTER MT DIE SNOR deur Ferdinand Deist

Ou suster Anna was n onkantige ent mens gewees en dant sy pebliek n snr onner haar neus gehad n pikswarte. Die ou Skot Mister Miknemara is bedlend en sorg eendag dat ou suster Anna sowaar n glimlag onner daai snr kry.

Laai die mp3 af (7759KB)

EN TOE KOM EVA deur Joe Kleinhans

Daar is haas geen mens op Aarde wat nie die verhaal van Adam en Eva iewers in hulle lewens al gehoor of gelees het nie. Die basiese verhaal soos dit in die Bybel opgeteken is, is dat God Adam eerste geskape het, en Eva daarna uit n rib van Adam gevorm het terwyl Adam in n diepe slaap verkeer het. God het aan Adam en Eva die vryheid gegee om van alles in die Tuin van Eden, die Paradys, te eet, behalwe van die Boom van Kennis van Goed en Kwaad. Die Slang, of Satan soos dit welbekend is, het egter uit sy pad gegaan om die salige bestaan van die eerste man en vrou op aarde te verongeluk deur Eva te mislei om van die verbode vrug van die boom in die middel van die tuin te eet. Die res is, om die clich te gebruik, geskiedenis. Joe Kleinhans se verhaal volg wl die bre skeppingsmite van die eerste mense op Aarde, maar met n bietjie humor en anachronistiese kinkels daarby: Eva sit op Adam se kop en sy boer met haar neus in perkamentrolle wat net deur mans geskryf is. Iets wat haar dwars in die krop steek. Sy sou graag meer opwinding wou beleef, maar die kreatuur wat homself Adam noem, wil net h sy moet gaan vrugte pluk en water haal. En boonop is hy n vrot vryer. Die wyse Uil probeer die saak beredder, want hy is deeglik bewus van die opdrag dat Adam en Eva, soos al God se skepsele, moet vrugbaar wees en vermeerder. Maar daars n uiters flambojante, romantiese vent wat by Eva vlerksleep en alles in sy vermo doen om haar te verlei... Om alles te kroon, is daar groot ongelukkigheid onder die diere vir die onsensitiewe name wat sommige van hulle van die einste Adam gekry het.

Laai die mp3 af (46951KB)

DEURnis 2 Student deur Braam van der Vyver

Sonja werk al vir agt jaar lank in Potchefstroom se gastehuise. Haar ouers dink sy swot met prestasiebeurse, en stuur steeds elke maand sakgeld. Volgens haar studeer sy menslike bewegingskunde. Daar is baie dinge wat sy vir haarself hou. Tot sy saam met iemand in n gastehuis begin drink... To begin sy praat. Slegs vir volwassenes.

Laai die mp3 af (19765KB)

HERMAANS ASKIES SE OPPERASIE deur Ferdinand Deist

Hermaans Askies word deur die blondekop vrouedoktertjie versoek om hom tot op sy menslikheid uit te trek. En toe word hy skielik gevra om die laken te laat sak... Wat nou?

Laai die mp3 af (7278KB)

Maandag 2 Desember 2019
met
21:20-21:30

Voorgelees deur Johny Klein

Ou suster Anna was ‘n onkantige ent mens gewees en dan’t sy pebliek ‘n snôr onner haar neus gehad – ‘n pikswarte. Die ou Skot Mister Miknemara is bedlêend en sorg eendag dat ou suster Anna sowaar ‘n glimlag onner daai snôr kry.

Ferdinand Deist was ‘n bobaas-storieverteller. Hy “spot fyn en spaar niks of niemand nie” (Insig). Luister hoe verhale uit Die pomporrel-konsert en ander Sandveldstories “soos ‘n bontspul vygies uitbars”.

Regie: Kobus Burger

21:10-21:20

Voorgelees deur Johny Klein

Hermaans Askies word deur die blondekop vrouedoktertjie versoek om hom tot op sy “menslikheid” uit te trek. En toe word hy skielik gevra om die laken te laat sak... Wat nou?