Programme

TERUG

Vir die kinders

Vorige Programme

Vrydag 30 Maart 2018
met
06:25-07:00

Dit is Goeie Vrydag, ‘n vakansiedag en die kinders sukkel om wakker te word. Daar is ‘n spesiale opvoering by hulle skool oor Goeie Vrydag waarheen hulle wil gaan.