Programme

TERUG

Portret van...

Vorige Programme

Donderdag 23 Maart 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur Marius Weyers.

Potgooi
Portret van... 23 Maart 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur Marius Weyers.

Laai die mp3 af (27013KB)

Donderdag 16 Maart 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die aktrise Sandra Kotzé.

Potgooi
Portret van... 16 Maart 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die aktrise Sandra Kotz.

Laai die mp3 af (25470KB)

Donderdag 9 Maart 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur Louis van Niekerk.

Potgooi
Portret van... 9 Maart 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur Louis van Niekerk.

Laai die mp3 af (23588KB)

Donderdag 2 Maart 2017
20:30-21:00

Die aktrise en skrywer Lerina Erasmus is bekend om haar radio-vervolgverhaal, Die Mannheimsage, wat later ook op televisie uitgesaai is en as roman verwerk is. Lerina is in Namibië gebore en studeer aan Tukkies drama saam met haar tydgenote – Sandra Prinsloo, Neels Coetzee en Katinka Heyns. Op TV is sy te sien in reekse soos Dokter-Dokter en Drama-Drama, maar skryf later ook radioreekse soos Hartjie my Liefie en Noodlotskoppelmaai. Haar reeks Die Mannheimsage word later in boekvorm as ‘n trilogie gepubliseer en in November 2016 verskyn haar jongste roman, Die leliemoordenaar. Johan van Lill het Lerina by haar huis in Johannesburg besoek en gesels met haar oor haar lewe en loopbaan wat ook rolle in verhoogstukke soos Elektra en Medea ingesluit het.

Potgooi
Portret van... 2 Maart 2017

Die aktrise en skrywer Lerina Erasmus is bekend om haar radio-vervolgverhaal, Die Mannheimsage, wat later ook op televisie uitgesaai is en as roman verwerk is. Lerina is in Namibi gebore en studeer aan Tukkies drama saam met haar tydgenote Sandra Prinsloo, Neels Coetzee en Katinka Heyns. Op TV is sy te sien in reekse soos Dokter-Dokter en Drama-Drama, maar skryf later ook radioreekse soos Hartjie my Liefie en Noodlotskoppelmaai. Haar reeks Die Mannheimsage word later in boekvorm as n trilogie gepubliseer en in November 2016 verskyn haar jongste roman, Die leliemoordenaar. Johan van Lill het Lerina by haar huis in Johannesburg besoek en gesels met haar oor haar lewe en loopbaan wat ook rolle in verhoogstukke soos Elektra en Medea ingesluit het.

Laai die mp3 af (18909KB)

Donderdag 23 Februarie 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die veteraanaktrise Wilna Snyman.

Potgooi
Portret van... 23 Februarie 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die veteraanaktrise Wilna Snyman.

Laai die mp3 af (26313KB)

Donderdag 16 Februarie 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur Ivan Abrahams.

Potgooi
Portret van... 16 Februarie 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur Ivan Abrahams.

Laai die mp3 af (24406KB)

Donderdag 2 Februarie 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van Katinka Heyns.

Potgooi
Portret van... 2 Februarie 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van Katinka Heyns.

Laai die mp3 af (28101KB)

Donderdag 26 Januarie 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteursegpaar Carel Trichardt en Petru Wessels.

Potgooi
Portret van... 26 Januarie 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteursegpaar Carel Trichardt en Petru Wessels.

Laai die mp3 af (28155KB)

Donderdag 19 Januarie 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur André Rossouw.

Potgooi
Portret van... 19 Januarie 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van die akteur Andr Rossouw.

Laai die mp3 af (23899KB)

Donderdag 12 Januarie 2017
20:30-21:00

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van Cobus Rossouw.

Potgooi
Portret van... 12 Januarie 2017

Margot Luyt kyk na die lewe en werk van Cobus Rossouw.

Laai die mp3 af (21625KB)