Programme

TERUG

Die avonture van Manie Mier

Vorige Programme

Sondag 16 Julie 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE HONGER HOUTKAPPER: Manie Mier en Driekie Dassie lê moeg gespeel in die skaduwee van ‘n boom en rus. Maar watter vreemde kapgeluide hoor hulle tussen die bome? En dit kom al hoe nader...
 

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 16 Julie 2017

MANIE MIER EN DIE HONGER HOUTKAPPER: Manie Mier en Driekie Dassie l moeg gespeel in die skaduwee van n boom en rus. Maar watter vreemde kapgeluide hoor hulle tussen die bome? En dit kom al hoe nader...

Laai die mp3 af (10015KB)

Sondag 9 Julie 2017
18:10-18:25

Manie Mier is 'n baie avontuurlustige mier. Hy maak oraloor vriende met die ander diere.

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 9 Julie 2017

Manie Mier en Driekie Dassie bak nog so lekker modderkoekies by die rivier, toe n krokodil op die wal uitstap. Maar hierdie krokodil is anders as gewone krokodille en wil ook kos maak.

Laai die mp3 af (10547KB)

Sondag 2 Julie 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE PLAERIGE PATRYS: Manie Mier en Driekie Dassie is opgewonde oor die nuwe diertjie wat na hulle skool toe kom.  Maar die diertjie kan nie stilsit in die klas nie.
 

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 2 Julie 2017

MANIE MIER EN DIE PLAERIGE PATRYS: Manie Mier en Driekie Dassie is opgewonde oor die nuwe diertjie wat na hulle skool toe kom. Maar die diertjie kan nie stilsit in die klas nie.

Laai die mp3 af (10707KB)

Sondag 25 Junie 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE BEWERIGE BY: Manie Mier en Driekie Dassie kyk nog so na die mooi leeubekkie-blomme, toe hulle skielik ‘n bytjie op die grond sien sit. Haar hele lyfie bewe. Wat sou die probleem wees?
 

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 25 Junie 2017

MANIE MIER EN DIE BEWERIGE BY: Manie Mier en Driekie Dassie kyk nog so na die mooi leeubekkie-blomme, toe hulle skielik n bytjie op die grond sien sit. Haar hele lyfie bewe. Wat sou die probleem wees?

Laai die mp3 af (11234KB)

Sondag 18 Junie 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE LUIDRUGTIGE LUIS: Manie Mier en Driekie Dassie is deur Koningin Rita Rooimier gevra om twee klein luise na ‘n luisplaas te neem. Maar toe steek die wind op en een van die luise hardloop weg.
 

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 18 Junie 2017

MANIE MIER EN DIE LUIDRUGTIGE LUIS: Manie Mier en Driekie Dassie is deur Koningin Rita Rooimier gevra om twee klein luise na n luisplaas te neem. Maar toe steek die wind op en een van die luise hardloop weg.

Laai die mp3 af (11092KB)

Sondag 11 Junie 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE MISDADIGER MEERKAT: Koningin Rita Rooimier reël ‘n skattejag in die meerkattonnels onder die grond. Manie Mier en Driekie Dassie neem ook deel, maar wat het van die skatte geword?
 

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 11 Junie 2017

MANIE MIER EN DIE MISDADIGER MEERKAT: Koningin Rita Rooimier rel n skattejag in die meerkattonnels onder die grond. Manie Mier en Driekie Dassie neem ook deel, maar wat het van die skatte geword?

Laai die mp3 af (13764KB)

Sondag 4 Junie 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE BAASPELERIGE BRANDWURM: Manie Mier en Driekie Dassie is genooi na Sagrys Skilpad se verjaarsdag. Maar watter snaakse, lang gogga kruip tussen die eetgoed rond?
 

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 4 Junie 2017

MANIE MIER EN DIE BAASPELERIGE BRANDWURM: Manie Mier en Driekie Dassie is genooi na Sagrys Skilpad se verjaarsdag. Maar watter snaakse, lang gogga kruip tussen die eetgoed rond?

Laai die mp3 af (14239KB)

Sondag 28 Mei 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE TERGENDE TERMIET: Manie Mier en Driekie Dassie is op pad om te gaan swem by die dam. Wie gooi die stukke sand van ‘n miershoop af op hulle koppe?

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 28 Mei 2017

MANIE MIER EN DIE TERGENDE TERMIET: Manie Mier en Driekie Dassie is op pad om te gaan swem by die dam. Wie gooi die stukke sand van n miershoop af op hulle koppe?

Laai die mp3 af (13628KB)

Sondag 21 Mei 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE SNORKELENDE SKERPIOEN: Manie Mier en Driekie Dassie verkoop selfgemaakte goed op die skool se entrepreneursdag. Ná die tyd skrik hulle groot by ‘n dam op pad huistoe.

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 21 Mei 2017

MANIE MIER EN DIE SNORKELENDE SKERPIOEN: Manie Mier en Driekie Dassie verkoop selfgemaakte goed op die skool se entrepreneursdag. N die tyd skrik hulle groot by n dam op pad huistoe.

Laai die mp3 af (13343KB)

Sondag 14 Mei 2017
18:10-18:25

MANIE MIER EN DIE HONGER HOUTWURM: Manie Mier en Driekie Dassie wil graag vir hulle ‘n lekker geelperske gaan pluk in ‘n vrugteboord, maar wie lag so leker vir hulle?

Potgooi
Die avonture van Manie Mier 14 Mei 2017

MANIE MIER EN DIE HONGER HOUTWURM: Manie Mier en Driekie Dassie wil graag vir hulle n lekker geelperske gaan pluk in n vrugteboord, maar wie lag so leker vir hulle?

Laai die mp3 af (14036KB)