Nou op die lug

Tjil

23:10-23:55

Interaktief

Programme

TERUG

Paasfees

Vorige Programme

Vrydag 10 April 2020
17:00-18:00

‘n Kort klassieke verposing.

Potgooi
Paastradisies en -gebruike

Die oorsprong van paastradisies soos die paashaas, paaseiers en paasbolletjies met kruise op word ondersoek, sowel as sekere paasliedere en Christelike paassimbole soos die vis, die paaslam, die kruis en palmtakke. Daar word ook gekyk na paasgebruike en -vierings dwarsoor die wreld.

Laai die mp3 af (51422KB)

'n Nuwe Gemeenskap

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van die NG Kerk Drieankerbaai oor die mense betrokke by die Paasgeesgebeure, met n spesifieke klem op die nuwe gemeenskap wat daarin en daardeur ontstaan het. Hulle gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op almal - vriend en vyand - en ook die impak 2 000 jaar later op ons moderne gemeenskap.

Laai die mp3 af (21606KB)

Vrydag 10 April 2020
15:00-16:00

Die oorsprong van paastradisies soos die paashaas, paaseiers en paasbolletjies met kruise op word ondersoek, sowel as sekere paasliedere en Christelike paassimbole soos die vis, die paaslam, die kruis en palmtakke. Daar word ook gekyk na paasgebruike en -vierings dwarsoor die wêreld.

Potgooi
Paastradisies en -gebruike

Die oorsprong van paastradisies soos die paashaas, paaseiers en paasbolletjies met kruise op word ondersoek, sowel as sekere paasliedere en Christelike paassimbole soos die vis, die paaslam, die kruis en palmtakke. Daar word ook gekyk na paasgebruike en -vierings dwarsoor die wreld.

Laai die mp3 af (51422KB)

'n Nuwe Gemeenskap

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van die NG Kerk Drieankerbaai oor die mense betrokke by die Paasgeesgebeure, met n spesifieke klem op die nuwe gemeenskap wat daarin en daardeur ontstaan het. Hulle gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op almal - vriend en vyand - en ook die impak 2 000 jaar later op ons moderne gemeenskap.

Laai die mp3 af (21606KB)

Vrydag 10 April 2020
14:00-15:00

J.S. Bach het heelwat geestelike musiek in sy gekomponeer. Hy het dikwels diens gedoen by kerke, en het werke vir bepaalde geleenthede op die kerkkalender gekomponeer. Die versameling geestelike werke strek van kort komposies vir solo-orrel tot monumentale werke soos sy Misse en Passies. Terrance April spele dele voor uit die MATTHEUSPASSIE van Bach en lees dele voor uit die Evangelie van Mattheus oor die sterfte van Jesus.

Potgooi
Paastradisies en -gebruike

Die oorsprong van paastradisies soos die paashaas, paaseiers en paasbolletjies met kruise op word ondersoek, sowel as sekere paasliedere en Christelike paassimbole soos die vis, die paaslam, die kruis en palmtakke. Daar word ook gekyk na paasgebruike en -vierings dwarsoor die wreld.

Laai die mp3 af (51422KB)

'n Nuwe Gemeenskap

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van die NG Kerk Drieankerbaai oor die mense betrokke by die Paasgeesgebeure, met n spesifieke klem op die nuwe gemeenskap wat daarin en daardeur ontstaan het. Hulle gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op almal - vriend en vyand - en ook die impak 2 000 jaar later op ons moderne gemeenskap.

Laai die mp3 af (21606KB)

Vrydag 10 April 2020
11:00-12:00

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van die NG Kerk Drieankerbaai oor die mense betrokke by die Paasgeesgebeure, met ‘n spesifieke klem op die nuwe gemeenskap wat daarin en daardeur ontstaan het. Hulle gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op almal - vriend en vyand - en ook die impak 2 000 jaar later op ons moderne gemeenskap.

Potgooi
Paastradisies en -gebruike

Die oorsprong van paastradisies soos die paashaas, paaseiers en paasbolletjies met kruise op word ondersoek, sowel as sekere paasliedere en Christelike paassimbole soos die vis, die paaslam, die kruis en palmtakke. Daar word ook gekyk na paasgebruike en -vierings dwarsoor die wreld.

Laai die mp3 af (51422KB)

'n Nuwe Gemeenskap

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van die NG Kerk Drieankerbaai oor die mense betrokke by die Paasgeesgebeure, met n spesifieke klem op die nuwe gemeenskap wat daarin en daardeur ontstaan het. Hulle gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op almal - vriend en vyand - en ook die impak 2 000 jaar later op ons moderne gemeenskap.

Laai die mp3 af (21606KB)

Vrydag 10 April 2020
10:00-11:00

‘n Spesiale koormusiekprogram om die Paasfees te gedenk. Jy kan luister na Suid-Afrikaanse en buitelandse kore met uittreksels uit paasoratoria soos die Vox Kamerkoor se Afrikaanse paasoratorium, spirituele koormusiek en meer moderne en a capella koorwerke. Die program word afgesluit met Jesu Memento Mei, veneris in Regnum Tuum, oftewel Jesus onthou my wanneer U in U Ryk kom –  die kruiswoorde van die medegekruisigde misdadiger wat deur Christus vergewe is.

Potgooi
Paastradisies en -gebruike

Die oorsprong van paastradisies soos die paashaas, paaseiers en paasbolletjies met kruise op word ondersoek, sowel as sekere paasliedere en Christelike paassimbole soos die vis, die paaslam, die kruis en palmtakke. Daar word ook gekyk na paasgebruike en -vierings dwarsoor die wreld.

Laai die mp3 af (51422KB)

'n Nuwe Gemeenskap

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van die NG Kerk Drieankerbaai oor die mense betrokke by die Paasgeesgebeure, met n spesifieke klem op die nuwe gemeenskap wat daarin en daardeur ontstaan het. Hulle gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op almal - vriend en vyand - en ook die impak 2 000 jaar later op ons moderne gemeenskap.

Laai die mp3 af (21606KB)

Vrydag 10 April 2020
06:30-07:00

Luister na Mozart MISSA SOLEMNIS. Dit is op 11 Maart 2019 opgeneem in die Linder Ouditorium in Johannesburg. Die W.A. Mozartkoor en -orkes staan onder leiding van Carel-Johan de Graaf. ’n Paar soliste tree ook op, soos Hanli Stapela en Niel Stander.

Potgooi
Paastradisies en -gebruike

Die oorsprong van paastradisies soos die paashaas, paaseiers en paasbolletjies met kruise op word ondersoek, sowel as sekere paasliedere en Christelike paassimbole soos die vis, die paaslam, die kruis en palmtakke. Daar word ook gekyk na paasgebruike en -vierings dwarsoor die wreld.

Laai die mp3 af (51422KB)

'n Nuwe Gemeenskap

Lizelle de Bruin gesels met dr. Andries Cilliers van die NG Kerk Drieankerbaai oor die mense betrokke by die Paasgeesgebeure, met n spesifieke klem op die nuwe gemeenskap wat daarin en daardeur ontstaan het. Hulle gesels oor die impak van Jesus se kruisiging op almal - vriend en vyand - en ook die impak 2 000 jaar later op ons moderne gemeenskap.

Laai die mp3 af (21606KB)

Vrydag 19 April 2019
20:00-21:00

Haidee Muller sonder twee ervare musiekfoendies uit in hierdie program propvol geestelike musiek. Louis van der Watt, dirigent van die Canticum Novum- Stellenbosch Studentekoor en dosent aan die US, deel sy groot passie vir musiek met ’n geestelike verwysingsraamwerk, veral gewyde werke vir koor en orkes of a cappella. Hy gesels oor sy keuse van paasliedere. Dan loer Haidee in by Christine Bam, ‘n jong operasanger en koorafrigter van die Voce Armoniche-gemeenskapskoor. Christine en haar koor sing ook ‘n paar paasliedere.

Potgooi
Waar Jesus mense ontmoet

Lizelle de Bruin gesels met n paar mense oor waar Jesus mense ontmoet, na aanleiding van die sewe woorde wat Jesus aan die kruis gebruik het.

Laai die mp3 af (40256KB)

Ek was ook daar

'n Kykie na wie almal op daardie eerste Goeie Vrydag op die een of ander wyse daar was met Jesus se kruisiging, en wat elkeen se rol was.

Laai die mp3 af (37728KB)

Kinders en Paasfees

n Oupa en sy kinders gesels oor die betekenis van Goeie Vrydag, Paasfees, paashase en paaseiers.

Laai die mp3 af (21303KB)

Paasfees saam met die jeug

Die Kopkrap-span raak nostalgies oor die jeug se Paastradisies en hoe hulle hierdie spesiale dag deurbring. Hulle bespreek alles van kos en paaseiers tot tradisies.

Laai die mp3 af (19969KB)

Pietman se Paasnaweek by Oupa Pieter

Pietman kuier oor die Paasnaweek by Oupa Pieter. Hulle gunsteling ding om saam te doen, is om te gaan visvang. Hulle gaan ook saam kerk toe, al hou Pietman nie van sy oupa se kerk nie. Die tannies sing snaaks! Pietman weet dit nie, maar sy oupa is baie siek.

Laai die mp3 af (20541KB)

Vrydag 19 April 2019
18:30-19:00

17:30-18:00

‘n Kort klassieke verposing voor die Goeie Vrydag-aanddiens.

17:00-17:30

Die storie is geskryf deur Fourie Rossouw, en word voorgelees deur Christelle van Tonder.